Die Definisie van Mislukking episode artwork

EPISODE · Mar 22, 2024 · 3 MIN

Die Definisie van Mislukking

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 12:20,21 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het?’ So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.” Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag het dit sou voel nie?Ek ken daardie gevoel baie goed. Vir die eerste helfte van my lewe was my doel om ryk en beroemd te word. Ek was stewig op pad; ek het 'n spoggerige kar gery, in 'n spoggerige huis gebly en ek was in my beroep gerespekteer. Maar weet jy, die leegheid van al die sukses was ondraaglik.As ek terugkyk, lyk dit vir my of die definisie van mislukking eintlik is om te slaag in iets wat nie saak maak nie. Dit is juis dié betekenis wat Jesus in die gelykenis van die ryk dwaas wil oordra.Hierdie man se grond het soveel geproduseer dat hy sy silo's moes platslaan en groteres moes bou om dit alles te stoor. Op grond van sy wonderlike sukses het hy tot die gevolgtrekking gekom, net soos baie mense vandag ook geneig is om te doen: ek het genoeg gespaar om vir baie jare te hou. Ek kan nou rus, eet, drink en die lewe geniet!Lukas 12:20,21 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het?’ So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.”So ‘n sot! Hy het sy rykdom opgegaar, maar hy het geen idee gehad dat hy binnekort die tydelike met die ewige gaan verwissel nie. En net daar is 'n uitdaging vir elkeen van ons: Hoe kan ek meer vrygewig wees? Hoe kan ek meer in God se koninkryk saai?Dit is moeilike vrae, maar Jesus maak dit baie duidelik dat die een wat met sy banksaldo grootliks onaangeraak aan die einde van sy lewe kom …  is nie die wenner nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 22, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 12:20,21 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het?’ So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.” Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag het dit sou voel nie? Ek ken daardie gevoel baie goed. Vir die eer...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Definisie van Mislukking

0:00 3:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 22, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!