EPISODE · Sep 18, 2024 · 2 MIN
Die dinge waaraan die MBK dink
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Monetêre Beleidskomitee vergader sedert gister en maak more middag hulle repokoers besluit bekend. Die verwagting is dat hulle die repokoers met 25 basispunte gaan sny. Ek het gedink dit is goed om vinnig te praat oor al die dinge wat hulle oorweeg. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die dinge waaraan die MBK dink
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.