Die Drie Fases van Lewe episode artwork

EPISODE · Feb 5, 2024 · 2 MIN

Die Drie Fases van Lewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 6:19-21 Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” Dit is ironies dat jou besittings jou baie maklik kan besit. Die dinge wat God vir ons tot ons voordeel en vir ons genot gegee het, oorheers dikwels ons lewens.Hulle sê daar is basies drie fases in die lewe: om goed te begeer, goed bymekaar te maak en van goed ontslae te raak. As jy jonk is, het jy gewoonlik nie die geld om die goed wat jy regtig wil hê, te koop nie, en jy begeer dit. Ek onthou hoe ek as tiener graag 'n transistorradio wou hê … dit was my droom vir . . .eendag.Soos jy grootword, begin jy om die goed aan te skaf wat jy nog altyd wou hê en sommer nog so 'n paar ander ou goedjies ook! Ditjies en datjies. Soveel besittings dat party mense stoorplek moet huur omdat dit nie alles in hul huise kan inpas nie.En dan, in die laaste maande van jou lewe, soos ek onlangs vir my bejaarde ma moes doen, moet jy van alles ontslae raak. Sy het nie baie gehad nie, maar ons moes op die ou end 'n sleepwa huur om die meeste daarvan na die stortingsterrein te neem. Weet jy waarvan ek praat? Het jy dit al gesien? Matteus 6:19-21 Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.”Dit is natuurlik lekker om 'n paar dinge te hê. Party goed kan 'n ware seën wees. Maar wanneer besittings jou uiteindelik besit, word dit 'n vervloeking.Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 5, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 6:19-21 Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.” Dit is ironies dat jou besittings jou baie maklik kan besit. Die dinge wat God vir ons tot ons voordeel en vir ons genot gegee het, oorheers dikwels ons lewens. Hulle ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Drie Fases van Lewe

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 5, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!