Die Duiwel Smeer Heuning Om Jou Mond episode artwork

EPISODE · Apr 16, 2026 · 2 MIN

Die Duiwel Smeer Heuning Om Jou Mond

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 3:3-6 God het net gesê ons mag nie eet van die vrugte van die boom in die middel van die tuin nie en ons mag dit nie aanraak nie, want dan sterf ons.”Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal beslis nie sterf nie, maar God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken.”Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. En sy het van sy vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man by haar gegee, en hy het geëet. Kom ons wees eerlik, ons hou daarvan om saam met mense te kuier wat met ons saamstem; wat mooi dinge vir ons sê; wat vir ons sê wat ons graag wil hoor. Wie wil immers kuier by daardie knorrige individue wat voortdurend ons foute uitwys?Die probleem daarmee is dat ons uiteindelik 'n borrel skep, 'n wedersydse bewonderingsklub, waar ons elkeen die dinge versterk wat ons goed laat voel. Dis hoe straatbendes in geweld ingetrek word. Dis hoe die rykes uiteindelik die lyding van die armes ignoreer.Dit het alles met die slang wat Eva in die Tuin van Eden versoek het, begin. Aanvanklik het sy weerstand gebied en gesê …Genesis 3:3-7 God het net gesê ons mag nie eet van die vrugte van die boom in die middel van die tuin nie en ons mag dit nie aanraak nie, want dan sterf ons.”Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal beslis nie sterf nie, maar God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken.”Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. En sy het van sy vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man by haar gegee, en hy het geëet.J.C. Ryle het eens gesê: “Eva het die slang meer betroubaar gevind as God, nie vanweë sy getuigskrif nie, maar omdat die slang gesê het wat sy wou hoor.”Wees versigtig om jouself te omring met aangename, ruggraatlose mense wat jou ego en jou ore kielie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 16, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 3:3-6 God het net gesê ons mag nie eet van die vrugte van die boom in die middel van die tuin nie en ons mag dit nie aanraak nie, want dan sterf ons.” Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal beslis nie sterf nie, maar God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken.” Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee....

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Duiwel Smeer Heuning Om Jou Mond

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 16, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!