Die Eenvoudige Krag van Liefde episode artwork

EPISODE · Apr 15, 2024 · 2 MIN

Die Eenvoudige Krag van Liefde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 13:8-10 Betaal alles wat julle verskuldig is, maar die een rekening wat julle altyd verskuldig sal bly, is om mekaar lief te hê. As jy jou naaste liefhet, vervul jy die wet. Want elke verbod, dié teen egbreuk, teen moord, teen diefstal, teen verkeerde begeertes – en watter ander een daar ook mag wees – word opgesom in hierdie een groot opdrag: “Jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.” Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God se vereistes. (NLV) Is daar ‘n oplossing vir al die nare goed in die wêreld wat om ons aangaan? Wat is die antwoord? Hoe kan ons ‘n einde daaraan maak?Nare dinge, soos mans wat hul vrouens verneuk, en vrouens wat ontrou is aan hul mans, geweld, moorde, oneerlikheid, hebsug en afguns, is vandag baie algemeen. Maar kom ons erken dit maar, ek en jy is ook skuldig aan slegte gedrag. Hopelik nie só erg nie, maar ons raak geïrriteerd met mense, ons is soms jaloers, opdringerig, onbeskof, en ….  Ja, dis waar! Ons moet ook maar hand in eie boesem steek.Nouja, hoe kan ons die slegte goed, laat end kry? Dit blyk dat die antwoord baie eenvoudiger is as wat ons dalk dink.Romeine 13: 8-10 Betaal alles wat julle verskuldig is, maar die een rekening wat julle altyd verskuldig sal bly, is om mekaar lief te hê. As jy jou naaste liefhet, vervul jy die wet. Want elke verbod, dié teen egbreuk, teen moord, teen diefstal, teen verkeerde begeertes – en watter ander een daar ook mag wees – word opgesom in hierdie een groot opdrag: “Jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.” Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God se vereistes. (NLV)Kan dit regtig so eenvoudig wees? Ja, beslis. Wanneer jy kies om die volgende persoon lief te hê – jou “medemens” soos die apostel Paulus dit hier stel – verander jou aandeel in daardie slegte gedrag eenvoudig ….En daardie bure gaan dalk anders lyk, anders klink, anders glo, anders teenoor jou optree; jou dalk selfs minder irriteer. Wees lief vir hulle, want ons slegte gesindheid sal verander wanneer ons ons medemens net so liefhet, soos ons onsself het.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 15, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 13:8-10 Betaal alles wat julle verskuldig is, maar die een rekening wat julle altyd verskuldig sal bly, is om mekaar lief te hê. As jy jou naaste liefhet, vervul jy die wet. Want elke verbod, dié teen egbreuk, teen moord, teen diefstal, teen verkeerde begeertes – en watter ander een daar ook mag wees – word opgesom in hierdie een groot opdrag: “Jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.” Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Eenvoudige Krag van Liefde

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 15, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!