Die ekonomie (en die aanwysers waaroor ek so baie praat) raak ons almal episode artwork

EPISODE · Dec 12, 2022 · 1 MIN

Die ekonomie (en die aanwysers waaroor ek so baie praat) raak ons almal

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ek wil graag hierdie week Die Ekonomie Minuut afsluit vir die jaar met ʼn opsomming van die hoogtepunte, laagtepunte en alles tussenin wat die nuus gehaal het. As jy die afgelope jaar saam geluister het sal jy weet dat ons nie intyds weet hoe dit met die ekonomie gaan nie. Die amptelike aanwysers is na ʼn lang sloering eers beskikbaar en tussendeur soek ons vir leidrade oor die stand van ekonomiese groei, inflasie en werkskepping. Ek het baie gepraat oor rentekoerse, oor hoe die VSA se ekonomie vaar, oor beurtkrag en die fiskale posisie. Vandag wil ek net gou weer sê hoekom dit ons almal raak. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 12, 2022

Embed this episode

Ready to play

Die ekonomie (en die aanwysers waaroor ek so baie praat) raak ons almal

0:00 1:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on December 12, 2022.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!