EPISODE · Aug 25, 2023 · 1 MIN
Die ekonomie en die omgewing
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het besluit om nie nog iets te sê oor die Brics beraad nie en wil vandag eerder praat oor die ekonomie en die omgewing. By die beraad is daar gesê dat Afrika se klimaatkeuses gerespekteer moet word, maar daar lande wat innoverende planne maak. Gabon het onlangs ʼn ooreenkoms gesluit wat staatskuld ruil vir omgewingsbewaring. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die ekonomie en die omgewing
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.