EPISODE · Dec 6, 2023 · 2 MIN
Die ekonomie het ingekrimp in die derde kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dit lyk of die veerkragtigheid van die ekonomie ʼn einde bereik het in die derde kwartaal. Die Bruto Binnelandse Produk het ingekrimp met 0,2% en die vraag- en aanbodkant van die ekonomie swaar kry. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die ekonomie het ingekrimp in die derde kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.