Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie) episode artwork

EPISODE · Nov 25, 2024 · 1 MIN

Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 25, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie)

0:00 1:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 25, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!