EPISODE · Jul 3, 2024 · 2 MIN
Die ekonomie van die Tour de France
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister was maar net dag 3 van die Tour de France maar 22 spanne met 8 fietsryers elk is besig om my voor die TV vasgenael te hou. Elke dag se skof is ʼn groot besprekingpunt oor koffie op kantoor. Die Tour de France is amper 3500 kilometer, deur die meestal asemronde Italiaanse en Franse platteland. Daar is twee individuele tydtoetse, en die wedren gaan oor 7 bergpasse. Die vinnigste spoed wat nog gemeet is teen so bergpas af, is 106km per uur. Dit is ʼn skouspel, maar waar is die geld? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sake Skool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die ekonomie van die Tour de France
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m