EPISODE · Sep 23, 2024 · 1 MIN
Die ekonomie van sport
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome het ʼn belangstelling in sport. Daar is natuurlik die Moneyball aspek, maar gaan dit oor data. Sport genereer data en dit is op baie maniere meer suiwer as regte wêreld ekonomiese data en kan help om ekonomiese vrae te beantwoord. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die ekonomie van sport
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.