EPISODE · Mar 3, 2023 · 2 MIN
Die energie-oorgang is hier, of dit regverdig is of nie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Met Eskom se 100ste bestaansjaar wat hierdie week gevier word kan mens ongelukkig skaars byhou met die slegte nuus uit die energie-sektor. Die energie oorgang klink dit soos iets wat iewers anders gaan gebeur, maar eintlik is ons elkeen deel daarvan. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die energie-oorgang is hier, of dit regverdig is of nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.