DIE ENGELTJIE WAT AGTERBEBLY HET deur Piet Cillié episode artwork

EPISODE · Dec 24, 2019 · 21 MIN

DIE ENGELTJIE WAT AGTERBEBLY HET deur Piet Cillié

from Radioteater · host RSG

Trinkie en Sussie hou saam met hulle ouers somervakansie by Willie se Baai. Op die vooraand van Kersfees neul hulle oudergewoonte vir 'n Kersverhaal, want Pappie se stories is, anders as die wat mens in boeke kry, altyd amper die waarheid... Gou sit hulle vasgenael deur die storie van die engeltjie wat aarde toe gekom het om saam met die engelekoor te sing by die geboorte van die Jesuskind, en toe, ewe stout, agtergebly het, om vir twee duisend en 'n bietjie jare die aardbol te omswerf!

NOW PLAYING

DIE ENGELTJIE WAT AGTERBEBLY HET deur Piet Cillié

0:00 21:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 21 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 24, 2019.

What is this episode about?

Trinkie en Sussie hou saam met hulle ouers somervakansie by Willie se Baai. Op die vooraand van Kersfees neul hulle oudergewoonte vir 'n Kersverhaal, want Pappie se stories is, anders as die wat mens in boeke kry, altyd amper die waarheid... Gou sit...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!