Die Erediens: Wat is 'n erediens? episode artwork

EPISODE · Mar 8, 2022 · 53 MIN

Die Erediens: Wat is 'n erediens?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Die erediens is al in die Ou Testament ingestel as die heilige vergadering van God waarin Hy sy kinders oproep om Hom te aanbid.  Dit is die weeklikse vergadering van God met Sy kinders om gesamentlik op 'n Sondag te ontmoet om die Woord te hoor en so deur Hom geseën te word met Sy teenwoordigheid, Sy woord en Sy rus.  Die erediens is ook die plek waar gelowiges herinner word aan die wet van God, en gee ons die bevestiging van Christus se genadige verlossing van ons sonde.  Die aanbidding van ons God vind plaas soos die skrif dit bepaal, onder die ordelike leiding van die kerk se offisiële ampdraers, en bevat altyd die suiwer prediking van die Woord.  Die erediens is God se geskenk aan gelowiges, omdat dit ons geestelik voed en die seëning van 'n geloofsgemeenskap as ondersteuning bied.  00:00  Die Erediens:  Wat is 'n erediens? 02:20  Oorsig uit Ou Testament 14:30  Oorsig uit Nuwe Testament 24:57  Wat is die fokus van die erediens? 33:20  Wat is die doel van die erediens? 35:26  Vir wie is die erediens? 37:10  Waarom beveel die Here dit? 39:54  Hoekom op 'n Sondag? 44:49  Bepaal my lus my kerkbywoning? 50:51  Virtuele erediens is 'n skynwerklikheid Aanbieders:  Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer

NOW PLAYING

Die Erediens: Wat is 'n erediens?

0:00 53:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 53 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on March 8, 2022.

What is this episode about?

Die erediens is al in die Ou Testament ingestel as die heilige vergadering van God waarin Hy sy kinders oproep om Hom te aanbid.  Dit is die weeklikse vergadering van God met Sy kinders om gesamentlik op 'n Sondag te ontmoet om die Woord te hoor en...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!