Die erfenis van SA se Ericas, Fynbos en Proteas episode artwork

EPISODE · Sep 24, 2025 · 5 MIN

Die erfenis van SA se Ericas, Fynbos en Proteas

from Driesestig · host RSG

Die Kaapse Floraryk, of Capensis, is een van ses Floraryke op aarde. Unesco het reeds 21 jaar gelede, in 2004, dié toevoeging op hulle wêrelderfenisgebiede aangebring. Vandag, op Erfenisdag, is dit ook Fynbos Erfenisdag, en vir tuinliefhebbers is dit ‘n gulde geleentheid om met ‘n inheemse stukkie tuin te begin. Ironies Johan Rademan het ‘n Gautengse fynbosinvloed in die Overberg raakgeloop, en of jy in die Noorde of Suide van Suid-Afrika bly, daar is geen verskoning om nie inheems te plant uit die Kaapse Blomkoninkryk in bykans enige plek in die land nie. Johan gesels met Nico Thuynsma wat meer as 200 soorte Ericas, Fynbos en Proteas kweek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 24, 2025

Embed this episode

Ready to play

Die erfenis van SA se Ericas, Fynbos en Proteas

0:00 5:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 5 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on September 24, 2025.

Can I download this Driesestig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!