Die Euwel van Selfverheffing episode artwork

EPISODE · Mar 2, 2025 · 2 MIN

Die Euwel van Selfverheffing

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 14:7-11 Toe Jesus sien dat almal wat na die ete genooi was, naby die kop van die tafel probeer sit, het Hy hulle hierdie raad gegee: “As julle na ’n bruilof genooi word, moenie altyd die beste plek uitsoek nie. Wat as daar iemand belangriker as jy ook genooi is? Die gasheer sal sê: ‘Laat hierdie persoon asseblief hier sit.’ Dan sal jy met ’n rooi gesig opnuut moet plek soek – aan die end van die tafel! “Maak liewer so – sit aan die end van die tafel. Dan, wanneer die gasheer jou sien, sal hy kom en sê: ‘Vriend, ons het ’n beter plek as dit vir jou!’ Dan sal jy voor al die ander gaste vereer word; want die hoogmoediges sal verneder word, maar die nederiges sal vereer word.” (NLV) Ek weet nie van jou nie, maar vir my is selfverheffing een van die lelikste van alle menslike eienskappe. Ek dink mense wat hulself hieraan skuldig maak, is onseker van hulself. Sulke mense vestig graag aandag op hul eie belangrikheid, of hulle dra klere of besit motors wat van krag en sukses spreek.Dit begin alles met 'n diep, onderbewuste oortuiging: Ek is die middelpunt van die heelal. Wie ek is, en wat ek wil hê, troef enigiets anders wat enigiemand anders wil hê. Mense soos daardie wil gesien word as die ‘hoofman’. Hulle wil ten alle tye uiterlike vertroue en sukses projekteer.Geniet jy dit om saam met sulke mense tyd te spandeer? Dit neem nie lank om daardie vraag te beantwoord nie, of hoe?Lukas 14:7-11 Toe Jesus sien dat almal wat na die ete genooi was, naby die kop van die tafel probeer sit, het Hy hulle hierdie raad gegee: “As julle na ’n bruilof genooi word, moenie altyd die beste plek uitsoek nie. Wat as daar iemand belangriker as jy ook genooi is? Die gasheer sal sê: ‘Laat hierdie persoon asseblief hier sit.’ Dan sal jy met ’n rooi gesig opnuut moet plek soek – aan die end van die tafel! “Maak liewer so – sit aan die end van die tafel. Dan, wanneer die gasheer jou sien, sal hy kom en sê: ‘Vriend, ons het ’n beter plek as dit vir jou!’ Dan sal jy voor al die ander gaste vereer word; want die hoogmoediges sal verneder word, maar die nederiges sal vereer word.” (NLV)Wanneer ons ons oë van onsself afhaal, verander alles.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 2, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 14:7-11 Toe Jesus sien dat almal wat na die ete genooi was, naby die kop van die tafel probeer sit, het Hy hulle hierdie raad gegee: “As julle na ’n bruilof genooi word, moenie altyd die beste plek uitsoek nie. Wat as daar iemand belangriker as jy ook genooi is? Die gasheer sal sê: ‘Laat hierdie persoon asseblief hier sit.’ Dan sal jy met ’n rooi gesig opnuut moet plek soek – aan die end van die tafel! “Maak liewer so – sit aan die end van die tafel. Dan, wanneer die ga...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Euwel van Selfverheffing

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 2, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!