Die Ewige Geskenk episode artwork

EPISODE · Nov 2, 2024 · 2 MIN

Die Ewige Geskenk

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. Ek onthou hoe dit my lank gelede geïrriteer het wanneer Christene gepraat het oor Jesus, sonde, vergifnis, "om gered te word" en die ewige lewe. Al daardie goed, was vir my absoluut irrelevant en van geen toepassing op my lewe nie. Dit het gevoel asof hulle beslis van Mars af was...Miskien noem jy jouself 'n Christen, miskien nie. Wat jy ook al glo; hoe meer jy teen elke bult wat jou pad kruis, kop onderstebo harder moet trap net om die dag te oorleef, hoe meer irrelevant kan al daardie Christen-dinge vir jou voel. Maar weet jy, dit was dieselfde in Jesus se tyd. Die lewe was moeilik, my vriend. Dit was hoofsaaklik bestaansboerdery en hulle moes raap en skraap om aan die lewe te bly. Boonop was daar die wrede Romeine wat hulle land beset het; en asof dit nie genoeg was nie, was daar die skynheilige godsdiensleiers wat al hoe meer reëls, meer en meer beperkings, op mense geplaas het.Dit is onder hierdie moeilike omstandighede, wat Jesus hierdie woorde gesê het:Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.En verstaan jy dat die Ewige Lewe reeds hier is vir jou? Dis hier vir jou as jy Jesus aangeneem het en die Heilige Gees toelaat om jou deur al jou vreugdes en uitdagings, te lei. Ja, ons hét ook die Ewige Lewe wanneer ons ons laaste asem uitblaas en na daardie plek gaan, waar daar geen dood, of hartseer, of trane, of pyn meer is nie. ‘n Ewige Lewe in God se Teenwoordigheid, vir ewig en altyd.Sy Naam is Jesus. Glo. Hy is God se ewige geskenk aan jou.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. Ek onthou hoe dit my lank gelede geïrriteer het wanneer Christene gepraat het oor Jesus, sonde, vergifnis, "om gered te word" en die ewige lewe. Al daardie goed, was vir my absoluut irrelevant en van geen toepassing op my lewe nie. Dit het gevoel asof hulle beslis van Mars af...

NOW PLAYING

Die Ewige Geskenk

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 2, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. Ek onthou hoe dit my lank gelede...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!