Die Fed verhoog rentekoerse en ons PPI inflasiekoers val episode artwork

EPISODE · Jul 28, 2023 · 2 MIN

Die Fed verhoog rentekoerse en ons PPI inflasiekoers val

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar is twee aanwysers om die week mee af te sluit. Die Amerikaanse Fed het Woensdag hulle beleidskoers weer met 25 basispunte verhoog, maar wat beteken dit vir ons repokoers? Gister het Statistieke Suid-Afrika se roduksieprysindeksdata bekend gemaak en die PPI het in Junie op 4,8% gestaan. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 28, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die Fed verhoog rentekoerse en ons PPI inflasiekoers val

0:00 2:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 28, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!