Die Finale Oordeel episode artwork

EPISODE · Apr 18, 2025 · 2 MIN

Die Finale Oordeel

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 15:12-15 Pilatus het weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?” “Kruisig hom!” skreeu hulle. “Waarom? Wat se kwaad het hy gedoen?” vra Pilatus hulle. Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!” Omdat Pilatus die mense hulle sin wou gee, het hy Barabbas toe vir hulle losgelaat en Jesus laat gesel en Hom oorgelewer om gekruisig te word. Vandag is "Goeie Vrydag." Hoe kan dit moontlik "goed" genoem word wanneer dit die dood van 'n onskuldige man herdenk, sodat 'n skuldige, 'n moordenaar, vrygelaat kan word?Pontius Pilatus, die Romeinse Goewerneur, het absolute gesag oor Israel gehad. Toe hy Jesus moes verhoor, was die laaste ding wat Hy nodig gehad het, 'n oproer met ontelbare sterftes. As die nuus daarvan in Rome gerapporteer sou word, sal hy teruggeroep en swaar gestraf word. Hy was dus bang en te lafhartig om verantwoordelikheid vir die gebeure te aanvaar.Markus 15:12-14 Pilatus het weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?” “Kruisig hom!” skreeu hulle. “Waarom? Wat se kwaad het hy gedoen?” vra Pilatus hulle. Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!” Omdat Pilatus die mense hulle sin wou gee, het hy Barabbas toe vir hulle losgelaat en Jesus laat gesel en Hom oorgelewer om gekruisig te word.Nouja, Pilatus was bang vir 'n oproer, want hy was onder groot druk geplaas deur die Joodse godsdienstige leiers. Dit lyk ook asof hy persoonlik nie regtig bereid was om eenkant toe of anderkant toe ‘n besluit te neem nie, toe kies hy die maklike uitweg. Wie gee tog op die ou end om? Watter verskil sal sy besluit maak?Maar ons weet dat God ook by hierdie gebeure betrokke was. Hy het sy enigste Seun gestuur om aan die Kruis te sterf om die straf vir my sonde te betaal, vir joune, en dié van enigiemand anders wat in Jesus sou glo … sodat ons volkome vergewe kan word; sodat ons ’n nuwe lewe; ja, meer nog, sodat ons die ewige lewe kan hê.Die uitkoms van die hofsaak, was dat Een onskuldige man namens die skuldige, Barabbas, maar ook namens jou, en my gesterf het. Dit is hoekom dit "Goeie Vrydag" genoem word.En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 18, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 15:12-15 Pilatus het weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?” “Kruisig hom!” skreeu hulle. “Waarom? Wat se kwaad het hy gedoen?” vra Pilatus hulle. Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!” Omdat Pilatus die mense hulle sin wou gee, het hy Barabbas toe vir hulle losgelaat en Jesus laat gesel en Hom oorgelewer om gekruisig te word. Vandag is "Goeie Vrydag." Hoe kan dit moontlik "goed" genoem wor...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Finale Oordeel

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 18, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!