EPISODE · May 11, 2023 · 2 MIN
Die fiskale posisie is ook onder druk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dit is nie ʼn groot verrassing nie, maar die staatsfinansies lyk klaar slegter as wat die Minister van Finansies in die Begrotingsrede voorgehou het. Dit gaan kredietgraderingsagentskappe en beleggers bekommerd maak. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die fiskale posisie is ook onder druk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.