DIE GANG deur Joe Kleinhans episode artwork

EPISODE · Jun 7, 2018 · 1H 9M

DIE GANG deur Joe Kleinhans

from Radioteater · host RSG

Die dag nadat wewenaar Jakob Swart by die Tuisbes-tehuis intrek, word hy in 'n kantoor betrap waar hy, selfoon in die hand, in 'n kabinetlaai krap. Dis in dieselfde tyd waar daar 'n veldtog in die plaaslike koerante losbars oor die agteruitgang in die tehuis, met stawende foto's. Matrone Malan kan nie anders as om te dink dat Tuisbes met hulp van binne gesaboteer word nie. Jakob is en bly haar verdagte nommer een. En waar Matrone altyd in die gang hoor wat aan die gebeur is in die tehuis, swyg die gang skielik soos die graf…

NOW PLAYING

DIE GANG deur Joe Kleinhans

0:00 1:09:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 9 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on June 7, 2018.

What is this episode about?

Die dag nadat wewenaar Jakob Swart by die Tuisbes-tehuis intrek, word hy in 'n kantoor betrap waar hy, selfoon in die hand, in 'n kabinetlaai krap. Dis in dieselfde tyd waar daar 'n veldtog in die plaaslike koerante losbars oor die agteruitgang in...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!