Die Gawe van Vrygewigheid episode artwork

EPISODE · Oct 5, 2025 · 2 MIN

Die Gawe van Vrygewigheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 10:24-25 Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade. En laat ons tog nie – soos party gemeentelede die gewoonte het – versuim om die gemeentebyeenkomste by te woon nie. Kom ons moedig mekaar aan, nog meer omdat ons sien dat die dag van Christus se koms al hoe nader kom. (NLV) Ek hoop jy sal my vergewe as ek jou vandag 'n netelige vraag vra, maar … hoe vrygewig is jy? Nee, ek is ernstig, hoeveel van wat jy het en wie jy is, gee jy weg?Andrew Carnegie, die 19de-eeuse Skotse nyweraar, is arm gebore, maar hy het een van die rykste manne ter wêreld geword. Hy het geglo dat die rykes 'n morele verantwoordelikheid het om hul rykdom tot voordeel van behoeftiges te versprei.Hy het hierdie beginsel uitgeleef en miljarde dollar in vandag se geld weggegee en vervulling gevind in die hulp wat hy aan ander gegee het. Sy vrygewigheid het nie net die samelewing verander nie, maar dit het vir hom met 'n sin van doelgerigtheid geseën.Ek vermoed jy dink nou: Ag nee wat, ek is tog nie een van die rykste mense ter wêreld nie. Miskien sukkel jy selfs dalk om kop bo water te hou. Maar daar is soveel meer wat ons kan gee as net geld.Hebreërs 10:24-25 Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade. En laat ons tog nie – soos party gemeentelede die gewoonte het – versuim om die gemeentebyeenkomste by te woon nie. Kom ons moedig mekaar aan, nog meer omdat ons sien dat die dag van Christus se koms al hoe nader kom. (NLV)Die gawe om mense aan te moedig is 'n onselfsugtige gawe van die sélf. Dit sal jou beslis iets kos, en tog kan dit letterlik die gawe van die lewe vir iemand anders wees – selfs van die ewige lewe! En wanneer jy daardie gawe gee, wanneer jy uitreik, volhard, liefhet, aanmoedig – sal jy ervaar hoe die seën van die Here ook op jou neerdaal.Ons moet aanhou om mekaar aan te moedig.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 5, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 10:24-25 Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade. En laat ons tog nie – soos party gemeentelede die gewoonte het – versuim om die gemeentebyeenkomste by te woon nie. Kom ons moedig mekaar aan, nog meer omdat ons sien dat die dag van Christus se koms al hoe nader kom. (NLV) Ek hoop jy sal my vergewe as ek jou vandag 'n netelige vraag vra, maar … hoe vrygewig is jy? Nee, ek is ernstig, hoeveel van wat ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Gawe van Vrygewigheid

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 5, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!