Die Gees Bring Orde episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2026 · 2 MIN

Die Gees Bring Orde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 1:1-3 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. Die lewe kan soms nogal deurmekaar wees. Dit is nie altyd maklik om reg op te tree wanneer probleme jou skielik tref of dinge jou ontstel nie. Maar agter al die chaos is daar ’n geheime orde … as ons maar net daarna soek. Die wetenskap het baie gevorder sedert Isaac Newton sy drie bewegingswette in 1687 geformuleer het - wette wat verduidelik hoe voorwerpe stilstaan, hoe hulle vinniger beweeg, en hoe elke aksie ’n reaksie het. Trouens, hoe meer ons leer, hoe duideliker word dit dat die heelal volgens vaste reëls werk. Alles is so fyn beplan en georganiseer dat selfs die kleinste verandering alles in chaos sou laat beland.As swaartekrag net ’n bietjie sterker was, sou sterre dadelik uitgebrand het; as dit ’n bietjie swakker was, sou daar nooit sterrestelsels gewees het nie. Dit is dieselfde met die spoed van lig en alles anders in die natuur.Hierdie perfekte balans wys duidelik dat daar ’n God van orde is, en nie van chaos nie.Genesis 1:1-3 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. Dink jy regtig dat die God wat die hele heelal gemaak het, nie ook orde kan bring in die chaos van hierdie wêreld, of in die moeilike dinge waardeur jy nou gaan nie?Dieselfde Heilige Gees wat alles uit niks gemaak het, is die Een wat - ten spyte van wat die wêreld sê - vir jou wonderlike orde sal bring. Hy het eintlik reeds daarmee begin. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 1:1-3 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. Die lewe kan soms nogal deurmekaar wees. Dit is nie altyd maklik om reg op te tree wanneer probleme jou skielik tref of dinge jou ontstel nie. Maar agter al die chaos is daar ’n geheime orde … as ons maar net daarna soek. ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Gees Bring Orde

0:00 2:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 13, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!