EPISODE · Feb 28, 2024 · 1 MIN
Die geloofwaardigheid van "tough love"
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die graderingsagenskap, Fitch, het hierdie week gesê dat die belastinginkomste waarvoor die regering begroot optimisties is en dat die Minister moes begroot vir ʼn reddingsboei aan Transnet. Die vraag is nie soseer of hulle reg is nie, maar of ons bekommerd moet wees? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die geloofwaardigheid van "tough love"
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.