Die Gevaar van Godsdienstigheid episode artwork

EPISODE · Apr 22, 2024 · 2 MIN

Die Gevaar van Godsdienstigheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 5 :16-18 Daarna het die Jode begin kyk of hulle Jesus nie in die moeilikheid kon bring nie, want hulle was baie ontevrede omdat Hy hierdie tipe ding op die sabbat gedoen het. Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” (DB) Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmhartigheid en genade - alles wat wonderlik is - te neem en dit in 'n klomp reëls en wette te verander. Wat kry jy as jy dit doen? Godsdiens.In sekere opsigte is dit verstaanbaar, want die Goeie Nuus van Jesus behels God se barmhartigheid en genade, maar dit vra ook 'n reaksie van ons – aanvaarding deur geloof en bekering. En hoe meer vasbeslote ons is om weg te draai van ons sonde, hoe makliker trap ons in die strik om 'n klomp reëls op te stel om ons op die pad te hou.Hoe harder ons probeer, hoe meer misluk ons. Hoe meer ons misluk, hoe meer word ons op die wettiese pad van georganiseerde godsdiens gelei. Die logiese gevolgtrekking daarvan lyk soos volg:Johannes 5:16-18 Daarna het die Jode begin kyk of hulle Jesus nie in die moeilikheid kon bring nie, want hulle was baie ontevrede omdat Hy hierdie tipe ding op die sabbat gedoen het. Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” (DB)Jesus het 'n verlamde man op die Sabbat genees, maar al wat die godsdiensleiers gedoen het, was om Hom aan te val. Hulle was woedend omdat Hy nie net besig was om die Sabbatswet te oortree nie, maar dat Hy het ook gelyke status met God geëis het.Hierdie godsdienstige manne het Hom gehaat en besluit om Hom te vermoor. Is dit regtig logies? Hy het dan sopas iets goeds gedoen, Hy het ‘n man genees!Bono, die wêreldbekende popster het op ‘n slag gesê: godsdiens is al wat oorbly, wanneer die Heilige Gees die gebou verlaat het! Moet asseblief nie God se genade in reëls en wette verander nie!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 22, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 5 :16-18 Daarna het die Jode begin kyk of hulle Jesus nie in die moeilikheid kon bring nie, want hulle was baie ontevrede omdat Hy hierdie tipe ding op die sabbat gedoen het. Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” (DB) Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmhartigheid en genade - alles wat wonderlik is - te neem en dit in 'n klomp reëls en wette te verander. Wat kry jy as jy dit ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Gevaar van Godsdienstigheid

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 22, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!