Die gevare van 'n lae-groei lokval episode artwork

EPISODE · Apr 19, 2023 · 2 MIN

Die gevare van 'n lae-groei lokval

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Financial Mail het hierdie week ʼn goeie artikel oor hoe dit gaan in ʼn ekonomie wat teen net meer as 0% groei. Die slegte groei vooruitsigte word toegeskryf aan beurtkrag en politieke onsekerheid. Dit veroorsaak dat sakevertroue en investering laag is. ʼn Selfs groter kommer is die ekonomie se groeipotensiaal. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 19, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Die gevare van 'n lae-groei lokval

0:00 2:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 19, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!