Die God van Alle Hoop episode artwork

EPISODE · Dec 5, 2024 · 3 MIN

Die God van Alle Hoop

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine15:13 Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde. Dan sal julle, deur die groot krag van die Heilige Gees in julle lewens, altyd oorvloedige hoop hê. Dan sal julle onwrikbaar vashou aan die Here, kom wat wil. (DB) Het jy al ooit gewonder hoe mense wat jou ontmoet, jou ervaar? Wie of wat beleef hulle? Is dit ‘n persoon met uitbundigheid of moedeloosheid; is hy vol vreugde of is hy morbied; is hy vriendelik of gaan hy jou dalk manipuleer? Het jy al ooit gewonder hoe ander oor jou voel?Soms wanneer ek inkruip om te gaan slaap, dink ek aan die mense met wie ek gedurende die dag skouers geskuur het. Ek dink eerste aan my vrou – het ek haar aangemoedig, het ek haar spesiaal laat voel, of was ek 'n bietjie te kortaf met haar? Daardie videokonferensie met ons span in Indië – het ek hulle laat verstaan dat ek hulle waardeer, of was ek dalk te saaklik?Dit is nie slegte vrae om onsself af te vra nie, want ons het almal maar ‘n paar snaakse nukke en grille wat ander beïnvloed. Dis die rede waarom ons 'n helpende hand nodig het. 'n Bron van ‘transformasiekrag’ wat verander wie ons is. Ja, sodat die ander mense wat ons ontmoet, die veranderde weergawe van die ‘ou-ek’ beleef! Romeine 15:13 Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde. Dan sal julle, deur die groot krag van die Heilige Gees in julle lewens, altyd oorvloedige hoop hê. Dan sal julle onwrikbaar vashou aan die Here, kom wat wil. (DB)Sien jy? God se blydskap, God se vreugde en God se vrede manifesteer natuurlik deur ons wanneer ons op Hom vertrou. En nie net as 'n warm, vae snoesige gevoel binne-in nie. Nee, jy sal soveel meer hoop hê, en dit sal deur die krag van die Heilige Gees uit jou na ander mense vloei.En dit verander wie jy is. Dit verander wie mense ontmoet. Dit verander die impak wat jy op hul lewens sal hê. En dit gebeur, wanneer ons op Hom vertrou.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 5, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine15:13 Ek bid dat God in wie julle al julle hoop stel, elke deeltjie van julle geloofslewe sal vol maak met blydskap en vreugde. Dan sal julle, deur die groot krag van die Heilige Gees in julle lewens, altyd oorvloedige hoop hê. Dan sal julle onwrikbaar vashou aan die Here, kom wat wil. (DB) Het jy al ooit gewonder hoe mense wat jou ontmoet, jou ervaar? Wie of wat beleef hulle? Is dit ‘n persoon met uitbundigheid of moedeloosheid; is hy vol vreugde of is hy morbi...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die God van Alle Hoop

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 5, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!