EPISODE · Jul 22, 2024 · 1 MIN
Die goeie dele van die President se toespraak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
President Ramaphosa het Donderdagaand die Parlement geopen namens die Regering van Nasionale Eenheid. Beleggers,kredietgraderingsagentskappe en selfs gewone Suid-Afrikaners het die rede gefynkam opsoek na leidrade dat ons nou op ʼn wenpad is. Soos met alles is daar ʼn good, bad en ugly en vandag wil ek oor die goeie aspekte praat Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die goeie dele van die President se toespraak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.