Die Gyselaarsonderhandeling episode artwork

EPISODE · Mar 8, 2025 · 3 MIN

Die Gyselaarsonderhandeling

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:18-19 Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van ’n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV) Die idee om gyselaar geneem te word, is een van die vreesaanjaendste dinge om aan te dink. Een of ander slegte persoon, gryp jou en eis dat iemand anders 'n onmoontlike losprys moet betaal; ‘n betaling waarvan jou lewe afhang.Wat ook al jou standpunt oor die konflik tussen Israel en Hamas oor die Gaza-strook is, dink ek nie één van ons kan nalaat om medelye te hê met daardie 251 mense wat tydens die aanval op Israel op 7 Oktober 2023, gyselaar geneem is. Ons kan onsself nooit indink in die vrees wat hul beleef het, toe hulle ontvoer is, en vir baie maande in duisternis gehou is, terwyl hulle een vir een gesterf het. Ons praat van die verskriklike werklikheid van ‘n ontvoering, maar kan jy vir een oomblik dink aan die gevoel van vreugde en verligting wanneer die losprys vir die ontvoerde betaal word? Petrus herinner die Christene wat in die eerste eeu nC dwarsdeur die Romeinse Ryk vervolg, geteer en geveer en gemartel is, daaraan, dat Jesus die losprys vir hulle betaal het.1 Petrus 1:18-19 Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van ’n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV)Ons is almal gyselaar geneem deur die sonde in ons lewens; ons rebellie teen God; die gedrag wat bygedra tot die verwoesting van ons lewens en die lewens van diegene rondom ons. Maar God het uit sy groot liefde die losprys vir ons betaal, nie met geld nie, maar met die dood van Jesus, sy Seun, aan die Kruis.Vryheid, is vandag en vir alle ewigheid gewaarborg vir elke gyselaar wat hul vertroue in daardie Losprys, Jesus, plaas. Volkome, ewige vryheid.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 8, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:18-19 Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van ’n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV) Die idee om gyselaar geneem te word, is een van die vreesaanjaendste dinge om aan te dink. Een of ander slegte persoon, gryp jou en eis dat iemand...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Gyselaarsonderhandeling

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 8, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!