Die Here Kan Baie Meer Doen episode artwork

EPISODE · Jan 28, 2024 · 3 MIN

Die Here Kan Baie Meer Doen

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 3:19,20 Dan sal julle Christus se liefde, wat alle verstand te bowe gaan, beleef. Mag julle heeltemal met die volheid van God vervul word. Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of dink om te vra. (NLV) Elkeen van ons was seker al een of twee keer op moedverloor se vlakte. En as jy moed verloor, word jy desperaat.Wanhoop en moedeloosheid is albei simptome van ‘n laagtepunt. Wanneer jy geen hoop meer het nie, dan weet jy jy het jou laagtepunt bereik. Jy voel asof jy nie vandag gaan oorleef nie, wat nog te sê van môre, volgende week, volgende maand, of volgende jaar...Ek weet, ek was al daar. Miskien was jy ook. Dit is op daardie plek wat baie mense besluit om hulle eie lewens te neem ... Wat is die doel van dit alles? Hoe kan ek aanhou om te lewe?Vir enigiemand wat hulle nou in daardie situasie bevind, en vir enigiemand wat hulle eendag in daardie situasie gaan bevind, is daar hoop: Efesiërs 3:19,20 Dan sal julle Christus se liefde, wat alle verstand te bowe gaan, beleef. Mag julle heeltemal met die volheid van God vervul word. Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of dink om te vra. (NLV) Ons kan sy liefde nie met woorde beskryf nie: dit is te groot en te wonderlik. Geen mens kan dit met sy verstand uitredeneer nie, want dit is baie groter as wat ons as mense is. Dit is hier; dit ‘n werklikheid en dit is tot jou beskikking. Mag God, deur die krag van die Heilige Gees, jou lewe met sy teenwoordigheid oorspoel sodat daar nie ’n stukkie van jou lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie.My vriend, daar is 'n môre. Daar is 'n toekoms. Om die waarheid te sê, met die krag van God se liefde wat in jou werk, kan Hy dinge vir jou doen waarvan jy nie eens kon droom nie... baie meer as enigiets wat jy selfs aan kan dink of vra.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 28, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 3:19,20 Dan sal julle Christus se liefde, wat alle verstand te bowe gaan, beleef. Mag julle heeltemal met die volheid van God vervul word. Hy moet geprys word – Hy wat mag het om deur die krag wat in ons werk, oneindig meer te doen as wat ons vra of dink om te vra. (NLV) Elkeen van ons was seker al een of twee keer op moedverloor se vlakte. En as jy moed verloor, word jy desperaat. Wanhoop en moedeloosheid is albei simptome van ‘n laagtepunt. Wanneer jy geen h...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Here Kan Baie Meer Doen

0:00 3:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 28, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!