EPISODE · Oct 10, 2021 · 48 MIN
Die Here Roep Ons Op Om Die Werk Wat Hy Ons Gegee Het, Af Te Handel
from Onderrig Vanuit Die Woord · host Dawid Nel
Waar die Here in sy Woord oor sy plan en pad met Elia met ons praat, is dit veral verstommend oor wat in 1 Kon. 19 gebeur. Elia dink sy bediening het misluk, maar die Here kom wys vir hom dat Hy nog altyd 'n plan met hom het; Hy het nog werk vir Elia. Net so, het hy 'n plan met elkeen van u en ook nog werk vir u om tot sy eer te doen.
Embed this episode
Ready to play
Die Here Roep Ons Op Om Die Werk Wat Hy Ons Gegee Het, Af Te Handel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.