Die Here Sal Jou Beskerm episode artwork

EPISODE · Feb 16, 2024 · 2 MIN

Die Here Sal Jou Beskerm

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 3:4 - 6 Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my. Kan jy jou voorstel hoe absurd die begrip destyds was, dat 'n koning vir sy volgelinge 'n dienskneg kan wees? Nee, my vriend, die enigste konteks waarin daardie twee woorde in een sin gebruik is, was om oor ‘n koning se dienaars te praat.Kom ons brei ‘n bietjie uit. Die idee van 'n god wat 'n dienskneg is, wel, dit was net heeltemal gek. Die gode van die heidennasies, wat in die omgewing van die Jode geleef het, was valse afgode. Die mense het die gode gevrees en probeer paai om te verhoed dat die gode se woede hulle nie vernietig nie.Nouja, ons lees in die Ou Testament dat die God van Israel wel  'n verbond met sy volk gesluit het, wat basies gesê het: as jy my eer, sal ek jou seën. As jy dit nie doen nie, sal ek jou vervloek. Maar selfs daar in daardie verbond, was die begrip van die Dienskneg-koning, die Dienskneg-God reeds opgesluit. Koning Dawid skryf in:Psalm 3:4-6 Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.Hierdie God van Israel, die een ware God, die Een wat uiteindelik sy Seun, Jesus, sou stuur om vir hulle sondes en ons s'n te sterf, was van die begin af die Dienskneg Koning. Die een wat sy mense sou beskerm, wat hulle eer sou bring, wat hulle hoop sou bring, wat hulle sou antwoord wanneer hulle bid, wat hulle rus sou gee.En weet jy, niks het verander nie. God het nie verander nie.Jy kan gaan lê en rus en weet jy sal wakker word, want die Here bedek jou en beskerm jou.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 16, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 3:4 - 6 Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my. Kan jy jou voorstel hoe absurd die begrip destyds was, dat 'n koning vir sy volgelinge 'n dienskneg kan wees? Nee, my vriend, die enigste konteks waarin daardie twee woorde in een sin gebruik is, was om oor ‘n koning se dienaars te praat. Kom...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Here Sal Jou Beskerm

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 16, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!