EPISODE · Jul 26, 2023 · 2 MIN
Die hoenders in...
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede jaar het die Minister van Handel en Nywerheid teen-stortingstariewe op ingevoerde hoendervleis opgehef om so die prys van ingevoerde hoender te verlaag en verbruikers wat gebuk gaan onder ʼn hoë voedselprysinflasie, te help. Nou doen plaaslike hoendervleisprodusente aansoek dat die tariewe weer ingestel moet word. Mens dink die vraagstuk is so eenvoudig soos, wil die Minister die bedryf of die verbruiker help, maar dit is meer ingewikkeld as dit. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die hoenders in...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.