EPISODE · Jun 17, 2026 · 8 MIN
Die Hofmeyr-susters
from Driesestig · host RSG
Die Hofmeyr-susters, Zanta en Melanie, het al op wereldverhoë met die viool en dwarsfluit geskitter. Hulle het op die Wesrand in ‘n gesin van agt (drie susters en vyf broers) groot geword. Al agt kinders leef nog en, hulle ouers, ds. Jan (91) en ma Elma (88) repeteer self op die oomblik aan ‘n werk of twee. Johan Rademan het met Zanta Hofmeyr en Melanie Hofmeyr-Burger by die Gamka Klassiek in Prins Albert in die Karoo gesels.
NOW PLAYING
Die Hofmeyr-susters
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m