EPISODE · Mar 24, 2023 · 2 MIN
Die houe val
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die laaste dag of wat was vol kommerwekkende ekonomiese nuus. Behalwe vir die hoër inflasiekoers het verbruikersvertroue skerp afgeneem in die eerste kwartaal, Januariemaand se kleinhandelverkope was laer en die IMF het hulle vooruitskatting vir ons ekonomiese groeikoers skerp gesny. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die houe val
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.