EPISODE · Mar 5, 2019 · 31 MIN
Die Huwelik: Intimiteit
from Radio Scriptura
"Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees" Gen 2:24. In hierdie vyfde episode in ons reeks oor die huwelik gesels ons oor intimiteit. Vir sommige is dit 'n taboe onderwerp; die meeste mense praat nie maklik daaroor nie. Veral in vandag se samelewing is dit nodig om uit te vind wat intimiteit is (soos God dit geskep het) en watter riglyne ons daaroor in die Woord vind.
NOW PLAYING
Die Huwelik: Intimiteit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.