EPISODE · May 7, 2024 · 1 MIN
Die impak van beurtkrag op arbeidsmarkuitkomste
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister was die 40ste dag in ʼn ry sonder beurtkrag. Daar is ʼn warm debat aan oor hoe Eskom dit regkry, maar ek het nie ʼn klinkklare antwoord nie en dink ook nie beurtkrag is iets van die verlede nie. Ek wil eerder gesels oor nuwe navorsing wat ondersoek instel na die impak van beurtkrag op die arbeidsmark. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die impak van beurtkrag op arbeidsmarkuitkomste
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.