EPISODE · Mar 3, 2025 · 5 MIN
Die jaarlikse SARCDA groothandelskou nooi aankopers van dwars oor die land
from Mid-Morning Magic · host OFM
Die SARCDA groothandelskou vir aankopers, besigheidseienaars en korporatiewe handelaars vind plaas vanaf 12 tot 14 Maart by Gallagher Estate in Johannesburg. Besturende Direkteur van die SARCDA groothandelskou, Teresia Stander sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor van die jongste tendense in produkte, dekor, juwele en meubels wat ten toon gestel word tydens die 3 dae se skou. Besoekers moet registreer om toegang te kry by www.sarcda.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
Die jaarlikse SARCDA groothandelskou nooi aankopers van dwars oor die land
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.