DIE KAPTEIN EN SY VROU en DIE SPOOK VAN TANT LETJIE deur I.D. du Plessis episode artwork

EPISODE · Dec 3, 2020 · 1H 9M

DIE KAPTEIN EN SY VROU en DIE SPOOK VAN TANT LETJIE deur I.D. du Plessis

from Radioteater · host RSG

Wanneer laas het jy ‘n goëlstorie gehoor? Die eerste mimidrama is ‘n Russiese periodestuk wat in 1852 in ‘n dorpie buite Moskou afspeel.  Die Kaptein en sy vrou beeld ‘n plattelandse bestaan uit waar goëlery gebruik word om ‘n gesin uit hulle huis te verdryf. Eers word militêre mag gebruik om dit te bestry, en dan word wywater aangewend wanneer die Roomse Priester, Vader Victor, die vertrekke wil reinig. Die tweede minidrama verskuif die toneel na die Oos-Kaapse platteland in 1920. Die Spook van tant Letjie is ‘n perd van ‘n ander kleur. ‘n Jong onderwyser by ‘n plattelandse skool kry huisvesting op ‘n plaas in ‘n huis vol vreemde geluide. Magshebsug en beheer oor ander kom hier ter sprake. Skakel die ligte af en luister in die donker – jy sal nie spyt wees nie, net bang!

NOW PLAYING

DIE KAPTEIN EN SY VROU en DIE SPOOK VAN TANT LETJIE deur I.D. du Plessis

0:00 1:09:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 9 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 3, 2020.

What is this episode about?

Wanneer laas het jy ‘n goëlstorie gehoor? Die eerste mimidrama is ‘n Russiese periodestuk wat in 1852 in ‘n dorpie buite Moskou afspeel.  Die Kaptein en sy vrou beeld ‘n plattelandse bestaan uit waar goëlery gebruik word om ‘n gesin uit hulle huis...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!