Die Kernwaarheid episode artwork

EPISODE · Nov 9, 2025 · 3 MIN

Die Kernwaarheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is Sommige mense het 'n ware aanleg om komplekse konsepte in 'n enkele sin so slim en kragtig op te som, dat dit eeue nadat hulle oorlede is, steeds aangehaal word. Sint Franciskus van Assisi, het in die laat tweede en vroeë derde eeue n.C. in Italië geleef. Hy het volgens oorlewering hierdie wonderlike woorde gesê: Verkondig die Evangelie, gebruik woorde indien nodig. Daar is geen historiese bewyse dat hy spesifiek daardie woorde gesê of geskryf het nie, maar dit is nie ter sake nie.Trouens, sy volgelinge het hierdie beginsel om die Evangelie uit te leef en ook die mondelinge verkondiging daarvan beklemtoon. Ek stem honderdpersent saam.Maar weet jy, daar is te veel welmenende Christene dwarsdeur die wêreld wat deur hul goeie dade die verlorenes tot in 'n Christuslose ewigheid liefhet. Ja, wat hulle miskyk, is die feit dat mense nie net liefdesdade nodig het nie, maar dat die Goeie Nuus van Jesus aan hulle vertel en verduidelik moet word: En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? Vertel hulle wat staan in:1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is.Jesus, die Seun van God, God self, het 'n mens geword. Hy het op hierdie aarde geleef. Hy was heeltemal onskuldig, heeltemal sonder sonde of smet, maar Hy is skuldig bevind en gekruisig om die prys, wat God se geregtigheid vir jou en my sonde eis, te betaal.En wanneer ons in Jesus glo, verstaan ons dat God ons sonde vergewe het en ons 'n nuwe lewe gegee het; 'n ewige lewe. Nie deur wat ons gedoen het nie, maar deur ons geloof in wat Jesus namens ons gedoen het.Jy is met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is, losgekoop.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is Sommige mense het 'n ware aanleg om komplekse konsepte in 'n enkele sin so slim en kragtig op te som, dat dit eeue nadat hulle oorlede is, steeds aangehaal word. Sint Franciskus van Assisi, het in die laat tweede en vroeë derde eeue n.C. in Italië geleef. Hy het volgens oorlewering hierdie wonderlike woorde gesê: Verkondig die Evangelie...

NOW PLAYING

Die Kernwaarheid

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 9, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is Sommige mense het 'n ware aanleg om komplekse konsepte in 'n enkele sin so slim en kragtig op te som,...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!