Die Komplot Vererger episode artwork

EPISODE · Apr 17, 2025 · 2 MIN

Die Komplot Vererger

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 11:49-53 Een van hulle, 'n sekere Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was, het egter vir hulle gesê: “Julle verstaan niks, en julle besef ook nie dat dit tot julle voordeel is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie verlore gaan nie.” Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die nasie sou sterwe.  En Hy sou nie net vir die nasie sterwe nie, maar ook om die kinders van God wat oor die hele aarde versprei is, tot een volk bymekaar te bring. Van daardie dag af was hulle vasbeslote om Jesus dood te maak. Moord, is so oud soos die berge. Dit was jaloesie wat Adam en Eva se seun, Kain, daartoe gedryf het om sy broer, Abel, te vermoor. Goed, so hoekom het die Joodse godsdienstige leiers dan Jesus se moord beplan … en hoe raak dit vandag nog vir jou en vir my?Ja, jaloesie en afguns was die hoof oorsaak. Die skare het as gevolg van sy verstommende wonderwerke en kragtige prediking na Jesus gestroom en per definisie, weg van die godsdienstige leiers se byeenkomste. Die Fariseërs se gesag was bedreig. Hulle was ook bang vir die Romeine wat die land beset het. Hulle het gevrees dat die Romeine onraad sal bemerk wanneer hulle die groot samekomste van mense sien wat rebellie en onstabiliteit kan veroorsaak. Johannes 11:49-53 Een van hulle, 'n sekere Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was, het egter vir hulle gesê: “Julle verstaan niks, en julle besef ook nie dat dit tot julle voordeel is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie verlore gaan nie.” Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die nasie sou sterwe.  En Hy sou nie net vir die nasie sterwe nie, maar ook om die kinders van God wat oor die hele aarde versprei is, tot een volk bymekaar te bring. Van daardie dag af was hulle vasbeslote om Jesus dood te maak.Hoekom maak hierdie gebeure vir jou en vir my saak? Want alhoewel bose mense die moord op die Seun van God beplan het, was dit altyd God se plan dat dit sou gebeur. Hy het vir jou en vir my gesterf om die prys, wat God se geregtigheid vereis het, vir ons sonde te betaal. Dis goeie nuus. Baie goeie nuus.Want … dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 17, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 11:49-53 Een van hulle, 'n sekere Kajafas, wat daardie jaar hoëpriester was, het egter vir hulle gesê: “Julle verstaan niks, en julle besef ook nie dat dit tot julle voordeel is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie verlore gaan nie.” Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die nasie sou sterwe. En Hy sou nie net vir die nasie sterwe nie, maar ook om die kinders van God wat...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Komplot Vererger

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 17, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!