EPISODE · Nov 29, 2023 · 2 MIN
Die koste van misdaad
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Wêreldbank het verlede week ʼn verslag gepubliseer wat wys dat misdaad kos die ekonomie 10% van die waarde van die Bruto Binnelandse Produk. Vir hierdie jaar word die koste beraam op R700 miljard. Daan Steenkamp van Codera Analytics het hierdie syfers verder ontleed. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die koste van misdaad
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m