Die Krag van God se Genade episode artwork

EPISODE · Dec 26, 2024 · 2 MIN

Die Krag van God se Genade

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Kan ek jou vra … wat beteken die woord ‘genade’? Vir party mense is dit 'n godsdienstige term wat só gereeld en lukraak gebruik word, dat dit amper betekenisloos geword het. En tog is genade die magtigste krag vir verandering in die wêreld.Gister het ons Kersfees gevier. Ons het gesien dat God met ons wou praat deur Jesus, God die Seun, wat Hy gestuur het om 'n mens te word, om in ons midde te woon:Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.Jesus, is God se Woord. Hy is God wat met ons praat in 'n taal wat ons kan verstaan, wat sy heerlikheid op ons laat skyn, sy genade en waarheid in ons lewens uitstort. Johannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.Deur die wet, ‘n klomp reëls, te volg, verander ‘n mens nie. Maar genade – die gee van ’n geskenk, die bewys van goedhartigheid en die vergifnis van jou sonde, wat jy eenvoudig nie verdien nie … dít verander jou.Nie een van ons – nie jy, of ek nie – verdien Jesus se geskenk aan ons. Ons verdien nie sy offer, wat God se geregtigheid vir ons rebellie eis, nie. Maar God het uit genade die gratis geskenk van die Ewige Lewe, vir jou en my gegee.Genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Kan ek jou vra … wat beteken die woord ‘genade’? Vir party mense is dit 'n godsdienstige term wat só gereeld en lukraak gebruik word, dat dit amper betekenisloos geword het. En tog is genade die magtigste krag vir verandering in die wêreld. Gister het ons Kersfees gevier. Ons het gesien dat God met ons wou ...

NOW PLAYING

Die Krag van God se Genade

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 26, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Kan ek jou vra … wat beteken die woord ‘genade’? Vir party mense is...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!