Die Krag van ‘n Vriendelike Woord episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2026 · 2 MIN

Die Krag van ‘n Vriendelike Woord

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke15:3-4 Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense. Daar is ‘n magdom van potensiële bruikbare talent wat in die agt miljard mense op aarde opgesluit is. Maar dit is tragies watter enorme deel van daardie talent verlore gaan, bloot omdat die wêreld dit nie waardeer of erken nie. Dink ‘n bietjie daaroor na. Die verlies van al daardie talent is verstommend!In 'n wêreld waar almal om aandag en sukses meeding, is daar soveel mense wat deur moeilike en onregverdige omstandighede benadeel word. Mense word geoordeel volgens hul uiterlike, of waar hulle vandaan kom. Jy moet jouself afvra, hoekom doen ons dit? En hoekom laat God dit toe?Spreuke 15:3-4 Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.Neewat, niks het God se aandag ontglip nie. Die verskriklike dinge wat ons aan ander doen, gebeur onder sy neus. God sien die kwaad raak, en Hy sal daarmee afreken wanneer die tyd aanbreek. Maar intussen is daar iets wat jy en ek kan doen wat 'n groot verskil in soveel mense se lewens sal maak: Die ou vertaling praat van die sagtheid van tong as 'n lewensboom. Die oorspronklike Hebreeus praat van daardie vriendelike woorde as 'n genesende tong. Dit is spraak wat herstel, streel en aanmoedig; dit bring vitaliteit, groei en seën – dis soos 'n lewegewende boom.Dis opmerklik hoe min aanmoediging sommige mense eintlik nodig het om hulle volle potensiaal te bereik. Jy kan die een wees wat deur jou vriendelike woorde; jou genesende tong, hul lewens herstel tot alles wat God dit beplan het om te wees. Ja ... jy kan die instrument wees.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke15:3-4 Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense. Daar is ‘n magdom van potensiële bruikbare talent wat in die agt miljard mense op aarde opgesluit is. Maar dit is tragies watter enorme deel van daardie talent verlore gaan, bloot omdat die wêreld dit nie waardeer of erken nie. Dink ‘n bietjie daaroor na. Die verlies van al daardie talent is verstommend! In 'n wêreld waar almal om aandag en s...

NOW PLAYING

Die Krag van ‘n Vriendelike Woord

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 10, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke15:3-4 Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop. Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense. Daar is ‘n magdom van potensiële bruikbare talent wat in die agt miljard mense op aarde opgesluit is....

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!