Die Krag van Sy Woord episode artwork

EPISODE · Sep 14, 2024 · 2 MIN

Die Krag van Sy Woord

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 1:23-26 Skielik was daar in hulle sinagoge ’n man met ’n onrein gees wat begin uitroep: “Los ons uit, Jesus van Nasaret! Het jy gekom om ons te vernietig? Ek ken jou – jy is die Heilige van God!” Maar Jesus het hom bestraf en beveel: “Bly stil, en gaan uit hom uit!” Daarop het die onrein gees hom stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en uit hom uitgegaan.(NLV) As ons maar net rondkyk, sal ons die boosheid oral om ons raaksien. Ja, soms wil ons nie eers meer kyk nie, omdat dit net eenvoudig te erg word. En so gaan ons maar net voort met die lewe... Maar daar is één plek waar ons nie verwag om boosheid te vind nie; waar ons nie eers durf kyk nie.Boosheid is so 'n sterk woord dat ons selde, indien ooit, aan onsself wil dink as boos. Maar hoe dikwels is dit ons self wat konflik veroorsaak? Hoe dikwels is dit ons vooroordele wat keer dat God se liefde deur ons na die lewens van ander vloei? En hoe dikwels is dit ons selfsug wat in die pad van ander se redding kom?Daardie groot duisternis in die siel is 'n verskriklike ding. En dit is daardie einste boosheid (kom ons sê dit kaalkop!) waarvan Jesus gekom het om vir jou en vir my vry te maak. Vry om goed te doen. Vry om ander, ongeag die prys, lief te hê. Vry om te wees wie Hy ons geskep het om te wees; om die impak te hê wat Hy altyd beplan het om déúr ons in hierdie wêreld te maak. Maar hoe kry jy daardie vryheid?Markus 1:23-26 Skielik was daar in hulle sinagoge ’n man met ’n onrein gees wat begin uitroep: “Los ons uit, Jesus van Nasaret! Het jy gekom om ons te vernietig? Ek ken jou – jy is die Heilige van God!” Maar Jesus het hom bestraf en beveel: “Bly stil, en gaan uit hom uit!” Daarop het die onrein gees hom stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en uit hom uitgegaan. (NLV)Dit maak nie saak in watter vorm daardie boosheid in jou lewe ook al voorkom nie, wanneer Jesus praat, maak Hy jou vry. Soos Hy gesê het: Eers as die Seun julle vrymaak, sal julle werklik vry wees. Daar is sulke krag in sy Woord. Krag om jou vry te maak om alles te wees wat Hy jou gemaak het om te wees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 14, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 1:23-26 Skielik was daar in hulle sinagoge ’n man met ’n onrein gees wat begin uitroep: “Los ons uit, Jesus van Nasaret! Het jy gekom om ons te vernietig? Ek ken jou – jy is die Heilige van God!” Maar Jesus het hom bestraf en beveel: “Bly stil, en gaan uit hom uit!” Daarop het die onrein gees hom stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en uit hom uitgegaan.(NLV) As ons maar net rondkyk, sal ons die boosheid oral om ons raaksien. Ja, soms wil ons nie eers meer kyk...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Krag van Sy Woord

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 14, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!