Die land se oudste redaksie? episode artwork

EPISODE · Aug 28, 2025 · 7 MIN

Die land se oudste redaksie?

from Driesestig · host RSG

Straks hou Nelson Mandelabaai die rekord vir die oudste redaksie in die land, want die gemiddelde ouderdom van die Hello-o-o Echo-nuusbrief met sy tien verslaggewers is 80 jaar! Die oudste redaksielid, Margaret Horn, het onlangs 92 geword. Die nuusbrief word versprei onder die inwoners van die Echo-Stigting se verskeie wooneenhede in Gqeberha. Mariska Spoormaker het gaan inloer by ‘n redaksievergadering.

NOW PLAYING

Die land se oudste redaksie?

0:00 7:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 7 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on August 28, 2025.

What is this episode about?

Straks hou Nelson Mandelabaai die rekord vir die oudste redaksie in die land, want die gemiddelde ouderdom van die Hello-o-o Echo-nuusbrief met sy tien verslaggewers is 80 jaar! Die oudste redaksielid, Margaret Horn, het onlangs 92 geword. Die...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!