Die Lewe Is Kosbaar episode artwork

EPISODE · Mar 22, 2025 · 2 MIN

Die Lewe Is Kosbaar

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. Die lewe is kosbaar. Die waarde van 'n enkele menslike lewe is onberekenbaar … tog sal die bose mense in hierdie wêreld nie skuldig voel oor die honderde duisende lewens wat hulle vir selfs die kleinste persoonlike gewin, vernietig nie.Ek het anderdag met 'n dokter gesels wat al meer as 35 jaar na pasiënte omsien. Dikwels moes hy slegte nuus, soos 'n terminale kankerdiagnose, aan 'n pasiënt oordra, wat tot op daardie stadium heeltemal gesond voorgekom het. Dit is baie moeilik.Ons beleef dat ‘n mens se lewe kosbaar is in die oë van goeie mense, maar goedkoop vir diegene wat boos is. Is dit nie hoe dit deesdae werk nie?As jy die historiese verslag van die lewe en kruisiging van Jesus lees, sien jy hoe beide goed en kwaad op dieselfde tyd plaasvind. Jesus het net goed gedoen – Hy het siekes genees, die armes en die gemarginaliseerdes liefgehad – maar omdat die godsdiensleiers destyds so bedreig gevoel het daardeur, het hulle saamgesweer om Hom dood te maak.Selfs toe al het God 'n plan gehad, 'n doel gehad vir jou en my lewens.1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is.Ja, hulle het Jesus vermoor. Maar deur sy dood en uiteindelike opstanding het God self die prys betaal wat sy geregtigheid vir ons rebellie en sonde vereis het. En asof dit nie genoeg was nie, het Hy vir ons 'n splinternuwe lewe gegee. ‘n Bose menslike motief; teenoor 'n ewige Goddelike doel.Die lewe is kosbaar. Jóú lewe is kosbaar. Dit is omdat ... jy losgekoop is met die kosbare bloed van Christus,Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 22, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. Die lewe is kosbaar. Die waarde van 'n enkele menslike lewe is onberekenbaar … tog sal die bose mense in hierdie wêreld nie skuldig voel oor die honderde duisende lewens wat hulle vir selfs die kleinste persoonlike gewin, vernietig nie. Ek het anderdag met 'n dokter gesels wat al meer as 35 jaar na pasiënte omsien. Dikwels moes hy slegte n...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Lewe Is Kosbaar

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 22, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!