Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (1) episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2025 · 3 MIN

Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (1)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 1:30-33 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.” Tel jy ook die dae? Net tien dae tot Kersfees. Soveel om gereed te kry, soveel om afgehandel te kry... Of is jy dalk een van daardie mense wat hul Kersinkopies tot op die laaste oomblik uitstel? Hoe lyk dit - hoekom verbaas jy jouself nie vanjaar en begin liewer vroegtydig beplan voordat dit ‘n gejaag afgee nie..Kersfees kan vir party mense 'n uiters ontwrigtende tyd wees en vir ander ‘n wonderlik betekenisvolle tyd. Dit hang af van wat jou omstandighede is, waar jy woon en hoe jy dit hierdie jaar gaan vier. Dis miskien vir jou ‘n omwenteling van jou daaglikse roetine, maar daardie afwagting en voorbereiding het die potensiaal om groot seën te bring.As dit op een of ander manier jou aanloop tot Kersfees beskryf, kom ons kyk wat Maria soveel jare gelede, in hierdie tyd moes beleef het:Lukas 1:30-33 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.”Nouja, dis vir ons baie lekkerder om op die tweede helfte van daardie bekende vers te fokus; die deel wat vertel dat die Seun van God na hierdie wêreld sal kom vir jou en vir my. Dis mos sensasionele nuus! Maar kan jy dink watter onverwagte ontwrigting dit in Maria se lewe sou veroorsaak? Hier ontvang sy die nuus van ‘n skandelike, onbeplande, ongehude swangerskap...Miskien beleef jy spanning in hierdie laaste paar dae ter voorbereiding van Kersfees. Miskien word jou lewe ook ontwrig. Miskien is dinge nie heeltemal so gemaklik nie. Maar so dikwels doen God sy magtigste werk wanneer dinge ongemaklik en ongerieflik lyk. Maar onthou die goeie nuus: Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.”Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Lukas 1:30-33 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.” Tel jy ook die dae? Net tien dae tot Kersfe...

NOW PLAYING

Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (1)

0:00 3:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 15, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailLukas 1:30-33 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. Hy sal groot wees en die Seun van die...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!