Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (2) episode artwork

EPISODE · Dec 16, 2025 · 2 MIN

Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (2)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 1:19-21,24 Haar verloofde, Josef, wat aan die wet van Moses getrou was maar haar tog nie in die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek. Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees. Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” …Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en met haar getrou. Daar word deesdae baie oor manlikheid gepraat en geskryf, en in baie kringe word daarmee gespot. ‘n Mens wonder selfs of mans steeds veronderstel is om manlik te wees? Is dit 'n goeie ding, of 'n slegte ding? Wel, dit hang af...Mans is heeltemal anders as vroue gebou. Hulle is nie slegs fisies sterker nie, maar word ook tradisioneel gesien as beskermers en voorsieners. Wanneer mans verantwoordelik optree, is manlikheid baie positief vir die samelewing as geheel, en vir hul vrouens en gesinne, in die besonder.As ons van gesinne praat – diegene van julle wat mans is – verbeel julle julle is verloof aan die vrou van julle drome, en skielik ontdek jy sy is swanger … met iemand anders se kindjie. Om sake te vererger, gee sy vir jou 'n ongelooflike storie oor "die Heilige Gees wat dit gedoen het." Wat doen dit aan enige man se manlike ego?Matteus 1: 19-21 en vers 24 Haar verloofde, Josef, wat aan die wet van Moses getrou was maar haar tog nie in die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek. Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees. Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” …Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en met haar getrou.Weet jy wat dink ek? Ek dink dat Josef se onwrikbare gehoorsaamheid, om by Maria te bly, ten spyte van die skande en skinderstories, een van die mees manlike dade in die hele geskiedenis is. Hy het gedoen wat die Here se engel hom beveel het om te doen.Wat ‘n wonderlike getuienis!Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 16, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 1:19-21,24 Haar verloofde, Josef, wat aan die wet van Moses getrou was maar haar tog nie in die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek. Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees. Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (2)

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 16, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!