Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (5) episode artwork

EPISODE · Dec 19, 2025 · 2 MIN

Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (5)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 2:14,15 Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek en daar gebly tot die dood van Herodes. So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesê het: “Uit Egipte het Ek my Seun geroep.” As ek jou vra om 'n raaiskoot te waag oor hoeveel vlugtelinge daar vandag in die wêreld is, hoeveel sou jy sê? Wel, in totaal is daar ongeveer122.6 miljoen mense wêreldwyd wat die afgelope twaalf maande uit hul lande gevlug het. Dis verstommend, nè?Vlugtelinge word oor die algemeen nie baie goed in ‘n nuwe land ontvang nie. In sommige dele van die wêreld is dit ‘n feit dat die groot aantal vlugtelinge die kapasiteit van selfs die vriendelikste buur-regerings, oortref. En dan is daar dikwels etniese en politieke spanning wat daartoe lei dat hulle selfs baie sleg behandel word.Die woord “verplaas” in die term, "met geweld verplaas", is ‘n mooi manier om die brutale werklikheid te versag. Baie vlugtelinge leef in vrees en onsekerheid. Dikwels moet hulle vir jare aaneen sonder enige hoop op die toekoms in vuil kampe leef. Dis iets wat jy nooit vir jou ergste vyand sou toewens nie, nè? Verbeel jou vir een oomblik hoe jy sou voel as jy en jou gesin vlugtelinge was?En net so is Maria, Josef en Jesus, die Seun van God, weens 'n sluipmoordkomplot na Egipte ‘verplaas.’ Israeliete moes vir hulle eie veiligheid na 'n Arabiese nasie vlug! Dink daaraan: Jesus – 'n vlugteling in 'n vyandige land.Matteus 2:14 Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek en daar gebly tot die dood van Herodes. So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesê het: “Uit Egipte het Ek my Seun geroep.”Soms, wanneer ons onsself as vlugtelinge in komplekse, deurmekaar en moeilike omstandighede beskou ... voel dit asof God nie verstaan nie, asof Hy nie omgee nie. My vriend, dit is nie die waarheid nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 2:14,15 Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek en daar gebly tot die dood van Herodes. So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesê het: “Uit Egipte het Ek my Seun geroep.” As ek jou vra om 'n raaiskoot te waag oor hoeveel vlugtelinge daar vandag in die wêreld is, hoeveel sou jy sê? Wel, in totaal is daar ongeveer122.6 miljoen mense wêreldwyd wat die afgelope twaalf maande uit hul lande gevlug het. Dis ve...

NOW PLAYING

Die Lewe is nie Veronderstel om Maklik te Wees Nie (5)

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 19, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 2:14,15 Josef het toe opgestaan en in die nag die Kindjie en sy moeder geneem en na Egipte toe vertrek en daar gebly tot die dood van Herodes. So is vervul wat die Here deur 'n profeet gesê het: “Uit Egipte het Ek my Seun...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!